Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Dis beslis nie ‘n goeie idee nie …Ons is almal soms skuldig hieraan. Die moegheid oorval ons en ons vertel onsself om “net een keer” met grimering in die bed te klim kan nie so sleg wees nie.Kyk net wat kan als gebeur as jy saans nie jou grimering verwyder nie …1. Oogirritasie en -infeksieOoggrimering…
Read More
Die laaste paar jaar al is meer natuurlike, voller wenkbroue weer hoogmode. Bekendes soos Lily Collins, Cara Delevingne, Emilia Clarke en Kaia Gerber het dié tout naturel-voorkoms weer gewild gemaak.Maar hoe kry jy wenkbroue wat natuurlik lyk sonder om slordig te lyk?Die SARIE-skoonheidspan het met Yolandé Swanepoel, dosent by die Isa Carstens Akademie, gesels.“Die regte…
Read More
Beenhare skeer – ons almal weet hoe om dit te doen, maar hoe kry jy die perfekte skeer keer op keer? Volg dié wenke vir sygladde bene vir die somer.Wat het ek nodig?#1 Die regte skeermes: Nie alle skeermesse werk vir almal nie omdat jou veltekstuur, haargroei-tempo en hoe hard jy op jou vel druk…
Read More
Jou sjampoebottel se bekende aanwysing lui “lather, rinse and repeat”, maar min van ons herhaal inderdaad ons sjampoe-roetine. Tog, wanneer jy die haarsalon besoek, word jou hare byna altyd ’n tweede keer gewas. Ja, om jou hare ’n tweede keer te sjampoe is dalk belangriker as wat jy dink …Met die eerste sjampoe word al…
Read More
Ons almal begeer gesonde, glansende lokke! Maar soms voel dit asof jou haarsorg-roetine net nie wil wérk nie. Jou hare lyk alewig plat en leweloos, dit word vinnig olierig óf jy sukkel om jou frizzy hare te tem. Is jy dalk skuldig aan een van dié haarwas-blapse?’n Paar veranderinge aan jou haarwas-roetine is dalk net…
Read More
Bekendes soos die realiteitster Kim Kardashian en die Oscar-bekroonde aktrise Alicia Vikander lyk altyd foutloos op die rooi tapyt. Hul geheim? Albei weet dat neutrale aardse skakerings hul vel se natuurlike warm ondertoon komplementeer. Weet jy wat is jóú natuurlike velondertoon? Hiér is vyf maklike maniere om uit te vind. Volg dan die SARIE-gids hieronder…
Read More
Ons almal twyfel soms watter sonbril om te koop, veral as daardie mooi raam net nie vir jou gesigvorm wil werk nie. Die SARIE-modespan het gelukkig wenke om jou lewe makliker te maak!Volg hierdie stappe om jou gesigvorm te identifiseer:Opsies vir jou gesigvorm:Hartvormig Jou voorkop is breed en jy het ’n dun, spits ken. Jou…
Read More
Die meeste tieners sukkel in een of ander stadium met hul vel en het al te skaam gevoel om hul gesig in die openbaar te wys.Aknee … ’n woord wat ons laat sidder. Volgens die gesondheidswebblad Healthline verwys aknee na enige vorm van verstopte porieë weens oortollige sebum (olie), dooie velselle of bakterieë.Wat gebeur? Zoya…
Read More
As jy nie van nature vol, donker wimpers het nie, is daar maklike maniere om dit te skep … Hiér is vyf wenke.Probeer ’n wimperbasislaag (primer)Dit lyk nes ’n gewone maskara, maar die formule is gewoonlik wit of deursigtig. Dit maak elke wimperhaartjie so ’n bietjie dikker. Wanneer jy dan maskara bo-oor aanwend, lyk jou…
Read More
In die 1960’s was die Engelse model Twiggy bekend vir haar bonkige wimpers en vloeibare oogomlyner. Dit het haar oë wawyd oop laat lyk. Dié seisoen het jou wimpers selfs meer drama as Twiggy s’n danksy vals wimpers. Dis nie eers nodig om maskara aan te sit nie!Is jy ook lus om die wêreld van…
Read More
Vra grimeerkunstenaars watter produk altyd in jou grimeersakkie moet wees, en hulle antwoord almal maskara. Hoekom? Dit beklemtoon een van jou beste bates: jou oë. Ons het almal verskillende behoeftes. Sommige soek langer wimpers, ander meer volume. En met soveel interessante maskara-formules en borselvorms weet jy soms nie wat jy vir jóú wimpers nodig het…
Read More
Watter vel het ek?Vra jouself die volgende vrae om te bepaal watter veltipe jy het:Is die algehele voorkoms van jou vel vlokkerig (droë vel), blink (olierige vel), of glad (normale vel)?Hoe voel jou vel nadat jy dit gewas het? ’n Stywe gevoel op jou voorkop is ’n teken van droë vel.Hoe lyk jou vel gewoonlik…
Read More