Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Dis altyd goed om jou grimering uit te sorteer en ou produkte weg te gooi. Veral omdat jou skoonheidsprodukte verval nadat dit vir ’n sekere tydperk oop was. Dit werk dan nie meer so goed nie en kan selfs bakterieë bevat wat dalk lei tot velirritasie, -uitslag of ’n allergiese reaksie. Let veral op na…
Read More
Die meeste van ons het al die woord “colour correction” gehoor, maar deesdae is dié slim grimeertruuk die skoonheidswêreld se nuutste gonswoord. Die colour correcting-tegniek behels die aanwending van skakerings soos groen, pienk en geel as basislaag (primer) aan jou gesig om probleemareas, soos byvoorbeeld donker kringe of rooiheid, te verbloem. Al hoe meer skoonheidshuise…
Read More
Met soveel ekstras by jou basiese velsorgroetine is dit soms moeilik om te weet wanneer om wat aan te wend. “Dit is belangrik om jou velsorgprodukte in die regte volgorde aan te wend. So verseker jy dat jou produkte se aktiewe bestanddele deeglik tot jou vel deurdring,” sê Unine van Rooyen, senior opleidingspesialis van Dermalogica….
Read More