Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Bekendes het Donderdag, 23 Mei, bymekaar gekom vir die 30ste jaarlikse amfAR-gala in die Franse Riviera by die Cannes-rolprentfees om geld in te samel vir HIV-navorsing. Die glansgeleentheid is vanjaar deur Demi Moore aangebied, wie se film The Substance, groot opslae gemaak het by die fees.Die bekendes het uitgehaal en gewys – nie net hulle…
Read More
Almal praat daaroor. Dit trend op TikTok en Instagram: Gesigjoga.Prins Harry se Meghan (Markle) en aktrise Gwyneth Paltrow, bekend vir haar alternatiewe leefstylwenke, is geesdriftiges. Kim Kardashian ook.Waaroor gaan die bohaai?Gesigjoga behels strek- en verfermingsoefeninge om gesigspiere sterker te maak, verduidelik dr. Amy Lewis, ’n dermatoloog en opgeleide joga-instrukteur van New York. Dit is ’n…
Read More
Superblink hare is tans ’n reuse-trend, maar moenie van die Bob en bykomstighede vergeet nie.TekstuurGlad en superglansendFoto: Getty ImagesSuperblink hare is tans ’n reuse-trend en iets waarvoor baie van sy kliënte vra, sê sê Boyd Meilhon, meester-stileerder by die Carlton Hair-haarsalon in Hyde Park, Johannesburg.Dit beteken hare wat gestileer word met ’n growwer tekstuur en…
Read More
Is jy opsoek na haarinspirasie? Oorweeg hierdie mikro-haartendens, ’n subtiele verandering wat maklik jou kroon nuwe lewe sal gee!Wat is die mikro-haartendens?Al gehoor van “tendrils”? Dit verwys na dun haarslierte wat aan beide kante van jou gesig hang. Dis gewoonlik nie veel langer as jou ken nie en kan selfs so klein bietjie korter óf…
Read More
Te danke aan TikTok is daar beslis nie ’n tekort aan interessante skoonheidstegnieke en nuwe -giere nie. Die nuutste is hier en jy móét dit probeer!Ombré-verbloemer is ’n tegniek waar jy verskeie skakerings van verbloemer en blosser in ’n spesifieke volgorde onder jou oë aanwend.Het jy al ooit daaraan gedink om drie tot vyf verskillende…
Read More
Amper ’n 1 000 inskrywings en matriekafskeidrokke wat werklik elke jaar net nog mooier lyk.Vanjaar se hoërskoolmeisies het ons weereens beïndruk met hul matriekafskeidrokke, maar hierdie rok was besonders!Dié wen-rok gaan in SARIE se Januarie/Februarie-uitgawe (te koop vanaf 5 Januarie 2024) verskyn.Ons wenner is Denile Burger, leerling van Helpmekaar Kollege in die hartjie van Johannesburg.Vir…
Read More
Die nuwe SARIE Matriekafskeidrok van die Jaar-wedstryd gee aan SARIE se jonger lesers die geleentheid om met hulle rokke te spog en te inspireer, binne die veiligheid van die SARIE-gemeenskap.Daar was bykans ’n 1 000 inskrywings in totaal gewees, en nou is hulle hier – die Top-10-finaliste in vanjaar se wedstryd.Onthou, jy het ’n kans…
Read More
Jonk, mooi en met die toekoms wat wink. Vanjaar se hoërskoolmeisies het ons weereens beïndruk met hul matriekafskeidrokke, maar Emma Beukes s’n was besonders.Emma Beukes van Hoër Meisieskool Bloemhof op Stellenbosch. Foto: Ourown StudioEmma is van Struisbaai en het op Stellenbosch skoolgegaan.Emma se ma, Michele, oor haar dag op die rooi tapyt: “Emma het reeds…
Read More
Meer as 700 inskrywings, amper 111 000 stemme, drie dae van beoordeling en uiteindelik net een wenner!Foto: Ourown StudioSy is Emma Beukes, leerling van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch.Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Vanjaar se hoërskoolmeisies het ons weereens beïndruk met hul matriekafskeidrokke, maar hierdie rok was besonders!Dié wen-rok gaan in…
Read More
Almal rokke vir weer kyk, maar dié 10 het die SARIE-span se asem weggeslaan.
Read More
’n Meisie se matriekafskeid is iets waaroor sy vir jare lank droom. Dit is die toppunt van die eerste fase van haar lewe en die rok is die kroon van die geleentheid. Die Matriekafskeidrok van die jaar-wedstryd is nou in volle swangSARIE se Matriekafskeidrok van die Jaar 2022-kompetisie is in volle swang en die inskrywings…
Read More
Ons het met grimeerkunstenaar Suna Robberts gesels. Hier is van Suna se belangrikste wenke om rooi lippe te dra. Foto ter illustrasie: Gallo Images / Getty Images1. Kyk na jou velondertoon As jy ’n geel ondertoon of ’n donker vel het, kyk dan meer na ’n koraal-rooi. As jy ’n koeler ondertoon het, dan kan…
Read More