IS JY 2023 SE
MATRIEKAFSKEIDROK-WENNER?
SKRYF NOU IN!

Hoe om in te skryf

• Voltooi die vorm hieronder met die korrekte inligting.
• Maak seker jou foto’s se name bevat geen simbole of diakritiese tekens nie.
• Drie foto’s word toegelaat as ’n JPEG of PNG, elk in portretstyl.
• Maak seker jy het die reëls gelees.
• Indien jy met die inskrywing sukkel, lees gerus die algemene vrae.

Waarna kyk ons?

’n Rok is ’n verlenging van jou persoonlikheid. Die rok moet by jou pas! Alles moet met mekaar praat. Van die ontwerp tot die grimering en glimlag tel alles. “WOW!” is wat die beoordelaars moet sê wanneer hulle jou inskrywing die eerste keer sien.