Algemene vrae

Belangrik

  • Voor jy aanvaar dat jou inskrywing nie ontvang is nie, lees asseblief deur die algemene probleme hieronder.
  • Moenie twee keer inskryf nie. Kontak ons as jy dink jou inskrywing was onsuksesvol.
Ek sien nie my inskrywing aanlyn nie.
  • ‘n Kennisgewing om jou inskrywing te bevestig verskyn op jou skerm.
  • Dit kan ’n ruk neem voordat jou inskrywing aanlyn verskyn.
  • As jy dit nie dadelik sien nie, moet asseblief nie jou bladsy verfris nie en kyk later weer.
My foto’s laai nie op nie.
  • Maak seker jou foto’s se name bevat geen simbole of diakritiese tekens nie.
  • Drie foto’s word toegelaat as ’n JPEG of PNG en dit moet kleiner as 4 MB wees. Die foto’s moet portretstyl wees en nie in landskapformaat nie.
My naam / van / ouderdom is verkeerd op die inskrywing.
  • Kontak ons hier met ’n skakel na jou inskrywing en die korrekte inligting.
Hoekom word R100 intekengeld gevra?
  • Dit is om te verseker dat ons kan voortgaan om wonderlike artikels te skryf om jou op hoogte van die jongste mode- en skoonheidsnuus te hou.
  • Jou R100 en voortgesette geesdrif en deelname maak dit alles moontlik.