Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Jou sjampoebottel se bekende aanwysing lui “lather, rinse and repeat”, maar min van ons herhaal inderdaad ons sjampoe-roetine. Tog, wanneer jy die haarsalon besoek, word jou hare byna altyd ’n tweede keer gewas. Ja, om jou hare ’n tweede keer te sjampoe is dalk belangriker as wat jy dink … Met die eerste sjampoe word…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Ons almal begeer gesonde, glansende lokke! Maar soms voel dit asof jou haarsorg-roetine net nie wil wérk nie. Jou hare lyk alewig plat en leweloos, dit word vinnig olierig óf jy sukkel om jou frizzy hare te tem. Is jy dalk skuldig aan een van dié haarwas-blapse? ’n Paar veranderinge aan jou haarwas-roetine is dalk…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Bekendes soos die realiteitster Kim Kardashian en die Oscar-bekroonde aktrise Alicia Vikander lyk altyd foutloos op die rooi tapyt. Hul geheim? Albei weet dat neutrale aardse skakerings hul vel se natuurlike warm ondertoon komplementeer. Weet jy wat is jóú natuurlike velondertoon? Hiér is vyf maklike maniere om uit te vind. Volg dan die SARIE-gids hieronder…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Ons almal twyfel soms watter sonbril om te koop, veral as daardie mooi raam net nie vir jou gesigvorm wil werk nie. Die SARIE-modespan het gelukkig wenke om jou lewe makliker te maak! Volg hierdie stappe om jou gesigvorm te identifiseer: Opsies vir jou gesigvorm: Hartvormig Jou voorkop is breed en jy het ’n dun,…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Die meeste tieners sukkel in een of ander stadium met hul vel en het al te skaam gevoel om hul gesig in die openbaar te wys. Aknee … ’n woord wat ons laat sidder. Volgens die gesondheidswebblad Healthline verwys aknee na enige vorm van verstopte porieë weens oortollige sebum (olie), dooie velselle of bakterieë. Wat…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
As jy nie van nature vol, donker wimpers het nie, is daar maklike maniere om dit te skep … Hiér is vyf wenke. Probeer ’n wimperbasislaag (primer) Dit lyk nes ’n gewone maskara, maar die formule is gewoonlik wit of deursigtig. Dit maak elke wimperhaartjie so ’n bietjie dikker. Wanneer jy dan maskara bo-oor aanwend,…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
In die 1960’s was die Engelse model Twiggy bekend vir haar bonkige wimpers en vloeibare oogomlyner. Dit het haar oë wawyd oop laat lyk. Dié seisoen het jou wimpers selfs meer drama as Twiggy s’n danksy vals wimpers. Dis nie eers nodig om maskara aan te sit nie! Is jy ook lus om die wêreld…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Vra grimeerkunstenaars watter produk altyd in jou grimeersakkie moet wees, en hulle antwoord almal maskara. Hoekom? Dit beklemtoon een van jou beste bates: jou oë. Ons het almal verskillende behoeftes. Sommige soek langer wimpers, ander meer volume. En met soveel interessante maskara-formules en borselvorms weet jy soms nie wat jy vir jóú wimpers nodig het…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Watter vel het ek? Vra jouself die volgende vrae om te bepaal watter veltipe jy het: Is die algehele voorkoms van jou vel vlokkerig (droë vel), blink (olierige vel), of glad (normale vel)?Hoe voel jou vel nadat jy dit gewas het? ’n Stywe gevoel op jou voorkop is ’n teken van droë vel.Hoe lyk jou…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Dis altyd goed om jou grimering uit te sorteer en ou produkte weg te gooi. Veral omdat jou skoonheidsprodukte verval nadat dit vir ’n sekere tydperk oop was. Dit werk dan nie meer so goed nie en kan selfs bakterieë bevat wat dalk lei tot velirritasie, -uitslag of ’n allergiese reaksie. Let veral op na…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Die meeste van ons het al die woord “colour correction” gehoor, maar deesdae is dié slim grimeertruuk die skoonheidswêreld se nuutste gonswoord. Die colour correcting-tegniek behels die aanwending van skakerings soos groen, pienk en geel as basislaag (primer) aan jou gesig om probleemareas, soos byvoorbeeld donker kringe of rooiheid, te verbloem. Al hoe meer skoonheidshuise…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Met soveel ekstras by jou basiese velsorgroetine is dit soms moeilik om te weet wanneer om wat aan te wend. “Dit is belangrik om jou velsorgprodukte in die regte volgorde aan te wend. So verseker jy dat jou produkte se aktiewe bestanddele deeglik tot jou vel deurdring,” sê Unine van Rooyen, senior opleidingspesialis van Dermalogica….
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More