Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Die perfekte onderlaag is sekerlik een van die belangrikste grimeerkeuses wat jy kan maak. Vir ’n foutlose en natuurlike voorkoms is dit veral belangrik om die korrekte skakering te kies. As jy ’n kleurverskil tussen jou gesig en jou nek sien, moet jy jou kleurkeuse heroorweeg. Die verkeerde onderlaag skakering kan jou vel vaal, leweloos…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Haarwasdae kan nogal uitputtend wees as jy jou haardroër moet inspan om jou hare droog te blaas en mooi te stileer. Ons is almal dankbaar vir die dae wat ons nie op ons beste hoef te lyk nie en ons hare kans kan gee om sommer vanself droog te word. Maar volgens ’n mediaverklaring van…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Ons help jou kies! Nie almal hou daarvan om by hul natuurlike haarkleur te bly nie. Die versoeking om ander skakerings of opwindende haargiere op die proef te stel, is eenvoudig net te groot. Maar soms is ons nuwe haarkleur ’n skakering te lig of te donker vir ons gelaat. Die verkeerde haarkleur kan jou…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
En dít sal help dat jou nuwe haarkleur mooi langer hou. Haarafsprake is duur en verg gewoonlik ure in die haarsalon. Dis tog beslis die moeite werd, dis ’n wonderlike gevoel om met ’n pragtige haredos daar uit te stap. Met gesonde haarpunte en ’n pragtige haarkleur sien jy kans om die wêreld aan te…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Vee, skakeer, tik. Grimering is ’n stukkie kuns en vir dié tegnieke het jy die regte borsels nodig. Hiér is jou volledige SARIE-gids vir grimeerborsels. Ons kies vir jou die beste … Moet-hê grimeerborsels: Dié grimeerborsels is ’n moet-hê vir enige grimeersakkie. Blosserborsel Kies een met ’n skuins hoek omdat jy dit ook vir verbronser…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
En dís hoekom jou hare olierig is. Olierige hare het ’n negatiewe invloed op ons selfbeeld. Wat kan maak dat ons ons hare te veel wil was. Ongelukkig is dit ’n bose kringloop, want dit kan bydra tot die oormatige vervaardiging van sebum sodat jou hare net nóg meer olierig raak. Ons vel vervaardig sebum…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Dié raad sal jou help om vas te stel wat jou velondertoon is. Een van die belangrikste grimeerstappe om reg te kry is jou onderlaag. As dit mooi en egalig is, lyk jy natuurlik en gesond, en kry jou selfvertroue ’n hupstoot. Kry jy dit verkeerd, doen jy niks vir jou voorkoms nie. Kenners bied…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Daar is ’n blonde skakering vir jou … Daar is ’n magdom ligte skakerings om van te kies. Dink maar aan goud, aarbeiblond, heuning, silwer en platinum. Blonde hare is baie veelsydig. Jy kan jou hele kapsel lig kleur of selfs net ligte sonstrepies kry. Só kies jy die regte skakering: Het jou vel ’n…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Dis omtrent ’n wonder-produk! Ons weet hoe belangrik dit is om ’n basislaag voor jou onderlaag aan te wend. ’n Basislaag maak jou vel mooi egalig en verseker dat jou onderlaag heeldag perfek hou. Dié ekstra stap in jou grimeerroetine kan egter tydrowend wees, en dikwels maak ons die fout om te dink ons kan…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Dis beslis nie ‘n goeie idee nie … Ons is almal soms skuldig hieraan. Die moegheid oorval ons en ons vertel onsself om “net een keer” met grimering in die bed te klim kan nie so sleg wees nie. Kyk net wat kan als gebeur as jy saans nie jou grimering verwyder nie … 1….
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Die laaste paar jaar al is meer natuurlike, voller wenkbroue weer hoogmode. Bekendes soos Lily Collins, Cara Delevingne, Emilia Clarke en Kaia Gerber het dié tout naturel-voorkoms weer gewild gemaak. Maar hoe kry jy wenkbroue wat natuurlik lyk sonder om slordig te lyk? Die SARIE-skoonheidspan het met Yolandé Swanepoel, dosent by die Isa Carstens Akademie,…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More
Beenhare skeer – ons almal weet hoe om dit te doen, maar hoe kry jy die perfekte skeer keer op keer? Volg dié wenke vir sygladde bene vir die somer. Wat het ek nodig? #1 Die regte skeermes: Nie alle skeermesse werk vir almal nie omdat jou veltekstuur, haargroei-tempo en hoe hard jy op jou…
Hierdie inhoud is slegs vir lede beskikbaar.
Read More