Lees hier skoondheid- en modeberigte spesiaal uitgesoek vir jou.
Daar is baie faktore wat ’n rol speel om ’n foutlose grimeervoorkoms te skep. Jou grimering moet lyk asof dit deel is van jou veltekstuur en nie asof dit aangeplak is nie. Foto: Getty Images/Gallo Images ’n Oneweredige veltekstuur laat jou algehele voorkoms aangeplak en onnatuurlik lyk. Verskeie velkwale soos oormatige droogheid veroorsaak dat die…
Read More
Die Metropolitan Museum of Art se jaarlikse fondsinsamlingsgeleentheid – ’n kostuumbal – het gisteraand in New York plaasgevind. Dié groot mode-aand val jaarliks op die eerste Maandag van Mei en is bekend vir sy uitsonderlike gastelys en die gaste se fenomenale uitrustings (of moet ons eerder dit kostuums noem in sommige gevalle?). Nes gewoonlik, het…
Lees Verder
Vee, skakeer, tik. Grimering is ’n stukkie kuns en vir dié tegnieke het jy die regte borsels nodig. Hiér is jou volledige SARIE-gids vir grimeerborsels. Ons kies vir jou die beste . . . FOTO: Instagram Moet-hê grimeerborsels 1. Blosserborsel Kies een met ’n skuins hoek omdat jy dit ook vir verbronser en verligter kan…
Lees Verder
Daar is wonderlike oplossings. Aknee is iets waarmee baie van ons sukkel. Dit het ’n negatiewe invloed op jou selfbeeld en boonop is akneemerke en -letsels ’n nare gevolg daarvan. Die oorsake van aknee: Daar is twee algemene tipes aknee, naamlik inflammatories en nie-inflammatories. Nie-inflammatoriese aknee is gewoonlik swart- en witkoppies. Dit veroorsaak donker of…
Lees Verder
Hoewel die grootte en voorkoms van porieë op jou gesig grootliks deur jou gene bepaal word is daar slim maniere en gewoontes om vergrote en verstopte porieë hok te slaan, sê Jacquie Carter, direkteur van Herbalife se velsorgreeks, Outer Nutrition. Hiér is alles wat jy moet weet oor porieë plus Jacquie se wenke: Wat is…
Lees Verder
As dit by tiener-velkwale kom, kraai die hardnekkige swartkoppie koning. Natuurlik is tienerwees ’n prettige tyd, maar daarmee saam is onsekerheid en selfbewustheid vir baie tieners onvermydelik weens hormoonskommelinge wat sigbaar op die vel is. En maskerdra help nie dié moeilike situasie nie. As dit by tiener-velkwale kom, kraai die hardnekkige swartkoppie koning. “Dit ontstaan gewoonlik…
Lees Verder
Ons laaste skoonheidswenk vir hierdie reeks kom van die mode- en skoonheidshuis Tom Ford, af!
Lees Verder
Die reël met onderlaag…
Lees Verder
Skoonheidswenk nommer 7!
Lees Verder
‘n Wenk vir stralende vel!
Lees Verder
Ons deel een van Tom Ford se wenke!
Lees Verder