Milla van Niekerk
Ouderdom
18
Tuisdorp
Citrusdal
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Paarl Gimnasium-Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het gesoek na iets wat anders is, maar tog vroulik en stylvol.
Die delikate blompatrone op die rok en die vars kleurpalet het die lente seisoen van September beklemtoon en die nuwe seisoen wat voorle na matriek.
