Milla van Niekerk

Milla van Niekerk Milla van Niekerk Milla van Niekerk

Ouderdom

18

Tuisdorp

Citrusdal

Skool en dorp/stad van skool

Hoerskool Paarl Gimnasium-Paarl

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het gesoek na iets wat anders is, maar tog vroulik en stylvol.
Die delikate blompatrone op die rok en die vars kleurpalet het die lente seisoen van September beklemtoon en die nuwe seisoen wat voorle na matriek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media