Mia Pretorius

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Eenvoudig maar stylvol en elegant was nog altyd my eerste keuse, tog wou ek gehad het dat die volle prentjie moet “striking” vertoon. So het ek by StyleMe my perfekte rok gekry met die eerste oog op slag.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Durbanville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Anna Hathaway was die inspirasie vir my matriekafskeidrok van 2023. Sy vertoon altyd elegant op die rooi tapyt met donker kleure wat by haar sagte wit vel pas, met ‘n kenmerkende rooi lip en ‘n “sleek” haarstyl.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief my lae V-hals en die blink skynsel wat vertoon word as die ligte daarop skyn.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media