Mia Pretorius

Mia Pretorius Mia Pretorius Mia Pretorius

Ouderdom

18

Tuisdorp

Marble Hall

Skool en dorp/stad van skool

Helpmekaar Kollege , Johannesburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is iemand wie vreeslik lief is vir kuns en van
enige kreatiewe aktiwiteit hou, dus het ek destyds self my matriekafskeidrok geteken en ontwerp. My rok-ontwerper, Antoinette Maartens, kon dit presies tot die laaste besonderheid aan die lewe bring, net soos dit in my prentjie was. Die geel-kleur van my rok was al van jonk af 'n definitiewe besluit, omdat dit nog altyd my gunsteling kleur is. Maar prinses Belle van Beauty and the Beast het verseker 'n rol in my rok keuse gespeel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media