Mari-Ulize Graham
Hoërskool Rustenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja - Hoërskool Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Soos enige ander meisie het ek van kleins af geDROOM om soos n prinses te voel.
Ek wou UNIEK lyk, ek het klomp unieke style bymekaar getrek om my "perfekte droom" rok te ontwerp - my inspirasie was n Spaanse-flamencodanseres, omdat hulle altyd met soveel passie en selfvertroue dans.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Is my hele rok n antwoord ? 🙈😂
Dit is vir my baie moeilik om n “gunsteling deel “ te kies omdat ek regtig GEK is oor my hele rok .
Elke deel definieer my lyf op n verskillende manier.
Maar as ek regtig n gunsteling moet kies sal dit definitief die dramatiese valle wees op my been.
Dit is nie net uniek en ANDERS nie , maar dit is die hele fokus van my rok , dit skep die prentjie .
Elegant , en stylvol - dis wat ek my rok noem.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23