Mari-Ulize Graham

Hoërskool Rustenburg

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Ja - Hoërskool Rustenburg

What was your inspiration for your matric prom dress?

Soos enige ander meisie het ek van kleins af geDROOM om soos n prinses te voel. Ek wou UNIEK lyk, ek het klomp unieke style bymekaar getrek om my "perfekte droom" rok te ontwerp - my inspirasie was n Spaanse-flamencodanseres, omdat hulle altyd met soveel passie en selfvertroue dans.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Is my hele rok n antwoord ? 🙈😂 Dit is vir my baie moeilik om n “gunsteling deel “ te kies omdat ek regtig GEK is oor my hele rok . Elke deel definieer my lyf op n verskillende manier. Maar as ek regtig n gunsteling moet kies sal dit definitief die dramatiese valle wees op my been. Dit is nie net uniek en ANDERS nie , maar dit is die hele fokus van my rok , dit skep die prentjie . Elegant , en stylvol - dis wat ek my rok noem.

Date of matric farewell?

2025-09-23

Like what you see?

Share on Social Media