Mari Snyman
HTS Drostdy Worcester
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n ruk terug op Instagram n soortgelyke rok gesien en na André Goosen Couture gegaan sodat Hy my rok kan ontwerp.
Dit was nie 💯 Soos die prentjie nie, maar uniek gemaak net Vir my!
Die agterste gedeelte Kan losgemaak word, Vir wanneer ek die dansbaan Wil geniet.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HTS Drostdy Worcester
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Iets Anders, uniek, die gedeelte op die arms het n dramatise effek gegee, en die sagte Kant agter, n sagte voorkoms.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die gedeeltes Om die arms.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-23