Lente Steenkamp

Middelburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Beminde

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Gouelokkies en die Drie Bere: Ek wou 'n rok hê soos Baba Beer se pap - nie té veel nie en nie té min nie. lets wat die toets van tyd kan deurstaan, iets elegants, sterk, effens "bling", met kleur, tekstuur, gemak en speelsheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My naam is nie deur my ouers gekies nie, maar deur my Skepper. Dis profeties, met 'n dubbele betekenis: daarom moes my rok 'n dubbele doel dien. Die kleur swart dui op krag en dra Spreuke 31:25 vir my diep betekenis: "Sy is bekleed met kraq en waardigheid, en sy lag sonder vrees vir die toekoms." Die geborduurde blomme aan die bo-en agterkant van my bustelyf simboliseer my naam: Lente-Edeni wat groei en vreugde beteken en die vere-boa reflekteer Matteus 6:28-33. Laastens verteenwoordig die rooi van die vere-boa wie ek is: rasend, aktief, effektief, raakvatter en 'n voorloper.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media