Karla Strydom
Hoerskool Hans Strijdom
Tuisdorp
Bela-Bela
Skool
Hoerskool Hans Strijdom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Be dazzeld
Tannie Dazel, Boksburg, Gauteng
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek is so lief vir perels. Perels laat my oe blink en ek voel so goed. Dit bring die mooi van my as n Jong vrou uit.
Elke meisie se droom is om haar matriek afskeid, soos n prinses te voel en perels doen dit verseker vir my..
Mamma, so baie dankie vir my sprokie, matriek afskeidrok!!!!! Ek het so mooi in my rok gevoel.. Ek die Pearl girl!!!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeidrok het soveel waarde. Dit was n droom om so mooi te kon voel... N droom wat waar geword het, die dag van my matriekafskeid. N perel, n perel vir al die Genade en liefde. n Rok waarin ek net myself kon wees, die eie ek!!
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Buiten vir die neem van foto's, toe ek uiteindelik in my perel rok kon inklim en die hele aand soos die mooiste meisie kon voel...
Planne vir na matriek
Ek gaan studeer by Akademia in Pretoria. Besigheids en bemarking bestuur..
Gunsteling woord in Afrikaans
Spesiaal
Datum van matriekafskeid
2025-09-30