Karla Strydom
Hoerskool Hans Strijdom
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Spesiaal
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is so lief vir perels. Perels laat my oe blink en ek voel so goed. Dit bring die mooi van my as n Jong vrou uit.
Elke meisie se droom is om haar matriek afskeid, soos n prinses te voel en perels doen dit verseker vir my..
Mamma, so baie dankie vir my sprokie, matriek afskeidrok!!!!! Ek het so mooi in my rok gevoel.. Ek die Pearl girl!!!
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok het soveel waarde. Dit was n droom om so mooi te kon voel... N droom wat waar geword het, die dag van my matriekafskeid. N perel, n perel vir al die Genade en liefde. n Rok waarin ek net myself kon wees, die eie ek!!
Date of matric farewell?
2025-09-30