‘n Dramatiese weerspieëling van my persoonlikheid. ‘n Rok wat kan praat! Iets wat mense sal onthou en inspireer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Vir my verteenwoordig my matriekafskeidrok selfvertroue, volwassenheid en ’n oomblik waar ek uiteindelik my eie styl en identiteit kon wys. Dit bestaan uit soveel herinneringe van hoërskool wat ek altyd sal herroep as ek na my rok kyk.