Christia Roos

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Tuisdorp

Centurion

Skool

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Joseph Anker

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

‘n Dramatiese weerspieëling van my persoonlikheid. ‘n Rok wat kan praat! Iets wat mense sal onthou en inspireer.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Vir my verteenwoordig my matriekafskeidrok selfvertroue, volwassenheid en ’n oomblik waar ek uiteindelik my eie styl en identiteit kon wys. Dit bestaan uit soveel herinneringe van hoërskool wat ek altyd sal herroep as ek na my rok kyk.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was om saam met my vriendinne te lag, dans en terug te kyk op al die jare van hoërskool wat iets besonders was.

Planne vir na matriek

Ek wil aktuariële wetenskap by die Universiteit van Pretoria gaan studeer. Ek beplan ook om my danstalent weer internasionaal te hervat.

Gunsteling woord in Afrikaans

Sprankelend

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media