Johanné van Niekerk
Ouderdom
17
Tuisdorp
Rynfield
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Brandwag Benoni
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is geïnspireer deur die klassieke Hollywood red carpet-voorkoms. Ek was mal oor die idee van iets wat glansryk en tydloos is, met baie tekstuur en 'n slanke, selfversekerde styl.
