Johanné van Niekerk

Johanné van Niekerk Johanné van Niekerk Johanné van Niekerk

Ouderdom

17

Tuisdorp

Rynfield

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Brandwag Benoni

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is geïnspireer deur die klassieke Hollywood red carpet-voorkoms. Ek was mal oor die idee van iets wat glansryk en tydloos is, met baie tekstuur en 'n slanke, selfversekerde styl.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media