Karla Strydom

Hoerskool Hans Strijdom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Spesiaal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is so lief vir perels. Perels laat my oe blink en ek voel so goed. Dit bring die mooi van my as n Jong vrou uit. Elke meisie se droom is om haar matriek afskeid, soos n prinses te voel en perels doen dit verseker vir my.. Mamma, so baie dankie vir my sprokie, matriek afskeidrok!!!!! Ek het so mooi in my rok gevoel.. Ek die Pearl girl!!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok het soveel waarde. Dit was n droom om so mooi te kon voel... N droom wat waar geword het, die dag van my matriekafskeid. N perel, n perel vir al die Genade en liefde. n Rok waarin ek net myself kon wees, die eie ek!!

Datum van matriekafskeid?

2025-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media