Mené de Freitas

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Flambojant

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was oopkop oor die styl en kleur van die rok en wou net graag 'n mooi rok hê wat by my pas en wat gemaklik sit en dra, en my persoonlikheid weergee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok is vir my die mooiste rok wat ek nog ooit gesien het. My eerste woorde teenoor my familie toe ek die rok vir die eerste keer aangepas het in die winkel, was dat hierdie beslis my matriekafskeidrok is, asook my trourok en die rok waarin ek eendag begrawe wil word! Almal wat my ken is dit eens dat hierdie rok my persoonlikheid volkome weerspieël. Dit is net 'ek'.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media