Nicola van Zyl

Hoērskool Duineveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Toevallig

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma wou swart en ek wou pienk en het ek maar halfpad ingegee bloot omdat sy die rok betaal! Omdat ek klein en kort is wou ek oordadig wees! Ek wou die mode reēls buig om te wys dat kort mense ook wye groot rokke kan dra sonder dat hulle lyk soos daardie outydse poppies met die gehekelde rok wat die xstra toilet rol laat mooi lyk het! En ons het dit reggekry met Casper !

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Wat beteken dit vir my? Dat ek ongelooflik dankbaar is vir die voorreg om so fantastiese rok te kon aantrek en so ongelooflik spesiaal te voel! MAAR ek volstaan steeds dat die vere defnitief nie die voël maak nie!

Datum van matriekafskeid?

2025-04-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media