Nicola van Zyl
Hoērskool Duineveld
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Toevallig
What was your inspiration for your matric prom dress?
My ma wou swart en ek wou pienk en het ek maar halfpad ingegee bloot omdat sy die rok betaal!
Omdat ek klein en kort is wou ek oordadig wees! Ek wou die mode reēls buig om te wys dat kort mense ook wye groot rokke kan dra sonder dat hulle lyk soos daardie outydse poppies met die gehekelde rok wat die xstra toilet rol laat mooi lyk het! En ons het dit reggekry met Casper !
What was your favorite part of your matric prom dress?
Wat beteken dit vir my? Dat ek ongelooflik dankbaar is vir die voorreg om so fantastiese rok te kon aantrek en so ongelooflik spesiaal te voel! MAAR ek volstaan steeds dat die vere defnitief nie die voël maak nie!
Date of matric farewell?
2025-04-25