Mia Pretorius

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Uithouvermoë

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my matriekafskeidrok begin definitief by die kleur (ja pienk is my gunsteling kleur). Ek het van die begin af geweet my rok gaan pienk wees, maar het aanvanklik ‘n ander ontwerp gehad. Die dag toe ons my materiaal moes gaan koop het ek besluit om my ontwerp te verander. Ek is baie dankbaar daaroor omdat my rok ‘n uitbeelding is van wie ek is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok beteken vir my dat ek dit deur hoërskool gemaak het. Ek is mal oor elke deel van my rok, want dit is ek in klere vorm en dit het my soos ‘n “real life” Barbie laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media