Karli Geyser
Hoërskool Swartland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Swartland
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het met 'n moderne Marilyn Monroe ingedagte gespeel met 'n krale werk rok wat kleur verander soos ek beweeg in die lig. 'n Vlees kleurige rok om my vel kleur en persoonlikheid af te wys en te komplimenteer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Hoe die rok met die hand vir my figuur gemaak was en my soos 'n handskoen gepas het. Elke minuut wat ek dit gedra het het ek soos 'n moderne prinses gevoel. Dan was daar die lae rug wat by gedra het tot die drama faktor van die rok.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02