Karli Geyser

Hoërskool Swartland

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Hoërskool Swartland

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het met 'n moderne Marilyn Monroe ingedagte gespeel met 'n krale werk rok wat kleur verander soos ek beweeg in die lig. 'n Vlees kleurige rok om my vel kleur en persoonlikheid af te wys en te komplimenteer.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Hoe die rok met die hand vir my figuur gemaak was en my soos 'n handskoen gepas het. Elke minuut wat ek dit gedra het het ek soos 'n moderne prinses gevoel. Dan was daar die lae rug wat by gedra het tot die drama faktor van die rok.

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media