Kayla van Wyk

Hoërskool Hugenotr

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hugenotr

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek volg al 'n rukkie Lizan se werk - veral by Afrikaans is Groot. Ek alryd al haar rokke en ontwerpe bewonder en geweet sy sal kan maak presiea wat ek ingedagte het en wat by my persoonlik sou pas. Ek het 'n pienk ingedagte gehad - lizan het presies die 'Barbie' pienk wat ek wou gehad het op gespoor en als net i plek geval van daar af - selfs die pienk Converse skoene. Als het net die prentjie voltooi.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is moeilik om te sê - ek hou baie van my rok. Maar as ek moet kies die hoë 'slit'

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media