Kayla van Wyk
Hoërskool Hugenotr
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Hoërskool Hugenotr
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek volg al 'n rukkie Lizan se werk - veral by Afrikaans is Groot.
Ek alryd al haar rokke en ontwerpe bewonder en geweet sy sal kan maak presiea wat ek ingedagte het en wat by my persoonlik sou pas.
Ek het 'n pienk ingedagte gehad - lizan het presies die 'Barbie' pienk wat ek wou gehad het op gespoor en als net i plek geval van daar af - selfs die pienk Converse skoene. Als het net die prentjie voltooi.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Dit is moeilik om te sê - ek hou baie van my rok. Maar as ek moet kies die hoë 'slit'
Date of matric farewell?
2025-10-03