Dankie

Sodra die betaling verwerk is, sal jy ‘n e-pos ontvang. In hierdie e-pos is daar ‘n skakel wat jy kan volg na jou rekening op die webtuiste.
Van daar af sal jy toegang kry tot die inskryf-vorm, waar jy dan al jou foto’s kan oplaai en paar vraagies antwoord om jou inskrywing te voltooi.