Zoey Bronkhorst
Die Hoërskool Menlo Park
Ouderdom
18
Skool
Die Hoërskool Menlo Park
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok is gemaak deur Gerrit Pienaar van Claris, 'n klassieke dog treffende styl
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Blou en rooi is mooi
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die sagtheid en elegansie van die rok
Datum van matriekafskeid
2025-10-03