Zoë van der Merwe

Brainline

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het 'n hoë neklyn met 'n oop rug. Dit het 'micro straps'wat agter op die rug kruis. My rok het ook 'n slit voor wat net tot bo my knieg is. Ek het gevoel dat 'n korter slit meer elegant sal lyk as 'n hoë slit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Brainline

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nie vooraf enige idees gehad vir my rok nie. Ek het net geweet ek wil 'n blou rok hê, want dit is my gunsteling kleur. Ek het toe per toeval op Gelique couture se Sarah rok afgekom en ek het dadelik die gevoel gekry dat dit my rok is. Selfs na ek ander rokke aangepas het het dit my nommer een keuse gebly.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is definitief my oop rug en die slit voor.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media