Zoë van den Berg

Hoërskool Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het myself oopgestel vir alle moontlikhede wat kleur en styl betref, en geweet ek sou dadelik voel dít is die rok. En dit was ook so.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om elegant en stylvol te voel, maar steeds op my gemak te wees. Al was die rok gekoop, wou ek graag gehad het dit moet uniek wees- iets wat ek nog nie gesien het nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles! Maar as ek iets moet uitlig- die feit dat my rok sakke het. Dit het vir my die pret van die rok weergegee. Ek het 'n stukkie van myself in die rok gevind.

Datum van matriekafskeid?

2023-06-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media