Zoe Engelbrecht

Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se kleur word beskryf as Firefly, maar ek het so mooi soos Ariel gevoel. Ek het my rok by 'n Boutiqe gekoop. Ek het dadelik geweet dat HIERDIE my rok is!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dr Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die Springbokke! My bloed (en rok) is GROEN!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug is vir my so mooi!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media