Zion Cupido

Diazville Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Diazville Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het hierdie spesifieke rok n jaar gelede op Indiese ontwerper se webtuiste gesien en geweet dus wat ek wil hê. Die rok was ontwerp deur n baie goeie ontwerper hier in Saldanha Baai.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die was die elegansie van die rok en hoe dit geskitter het in die mooi weskus son.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media