Zhane Breedt

Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok was n samestelling van al my idees wat ek oor die laaste 5 jaar bymekaar gemaak het, wat Izelle met haar fantastiese talente vir my n werklikheid kon maak. My rok moes my persoonlikheid uitbeeld, dramaties maar tog nog sag en vroulik.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Brandwag

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Rok wat die aand ophelder, wat n statement maak sonder om "over the top" te wees. My ouers het my hele skool loopbaan vir my vertel om elke dag my "liggie te skyn" en ek het elke dag hard gewerk om dit te vermag. 'n Rok wat skyn en glinster was die perfekte afronding van 12 jaar se liggie skyn.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is beslis die vere en die rok wat van elke hoek en draai glinster. Die detail op my rok laat jou kyk en weer kyk, en tog so n gemaklike dra rok gewees

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media