Zeta Hendricks

Global Leadership Academy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n kombinasie vsn 3 verskillende rokke wat ek van gehou het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was vir my belangrik dat my rok my persoonlikheid weerspieel. Sag ( die kleur) en stylvol ( die snit)

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles omtrent my rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media