Zebada Galant
Ouderdom
17
Tuisdorp
Willowmore
Skool en dorp/stad van skool
Willowmore Sekondêre Skool / Willowmore
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Pearls… My dogter is mal oor pearls en Champaign gold. Dis hoekom ons gesoek het vir iets vol pearls. Syt gese sy soek haar rok eenvoudig, nie oordoen, maar elegant en pragtig. En ek dink ons het geslaag om dit vir haar te gee.
