Zaria Fourie

Hoërskool Ben Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 2 rokke gesien wat vir my besonders was maar wou dit graag saamsit. Wedding Bells in Witbank Emalahleni het my gehelp met ontwerp en maak van my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Insperasie was vir elegant met bietjie "detail" maar tog asemrowend, want ek is maar 'n boeremeisie wat perdry so te veel blik was glad nie vir my 'n opsie nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe die rok my figuur beklemtoon het en my rug was vir my die hoogtepunt. Want van vooraf het my rok interesant gelyk maar as ek omgedraai het was daar weer 'n WOW faktor wat niemand verwag het nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media