Zanthé Smit

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp en gemaak deur Izelle Otto Couture. Ek wou 'n unieke, prentjiemooi sprokiesrok hê. Die lyfie moes 'n nousluitende korset wees, lae en lae sagte net met pofmoue en 'n sleep. Maar dit moes BLOU wees, 'n baie spesifieke blou...Aspoestertjie blou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Dr. E.G. Jansen op 10 Oktober 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Sprokie vir 'n stadskind. Natuurlik was die Aspoestertjie Blou die hoof inspirasie want dit is my gunsteling kleur, die idees het daarna gevolg. My rok moes sê: Dít is Zanthé!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Naas die blou, die pof moue! Die moue is ongelooflik mooi, dit het beslis die rok uniek gemaak. En daar was 'n styfpassende broekie onder die rok weggesteek! My rok is in geheel die mooiste rok wat ek al ooit gesien of gedra het.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media