Zanthé Fouché
Ouderdom
18
Tuisdorp
Rustenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd as ' n klein dogtertjie gedroom van hoe my matriek rok gaan lyk en in my gunsteling kleur, kleur wat sal pas by my rooi hare en ligte vel. Ek wou ' n rok gehad het wat agter my vloei as ek loop, maar wat my ook vryheid kan gee.So my sleep kan af, dan het ek 'n elegante rokkie aan om lekker te kan sokkie.
