Zanté

Hoërskool Pionier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n "jumpsuit" of soos Google se n springpakkie , met n romp wat voor vasmaak. Die rompie is deursigtig sodat die broekie mooi gesien Kan word. Die kleur is n mooi pearl wit. Ek het my rok laat maak by n plaaslike tannie van vryheid af.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok kom van my ouer sussie af. Ons het op die plaas groot geword en rok was nie in ons woordeskat nie, tog kon ek nie wag om n mooi rokkie te dra en myself op te kikker nie. Sy het my die idee gegee om n broek te dra met n rompie. Dit het beslis my persoonlikheid opgesom, mooi aantrek maar steeds gemaklik wees.Ek het wit gekies omdat ek doodeenvoudig van die kleur hou.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was beslis die broekie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media