Zanté Aggenbach

Zanté Aggenbach Zanté Aggenbach Zanté Aggenbach

Ouderdom

18

Tuisdorp

Meyerton

Skool en dorp/stad van skool

Meyerton

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die kleure van my rok was deur my ma voor gestel na die son in 'n koffie winkel met gekleured glas vensters op my geskyn het met die perfekte blou en champagne skakerings. My hart was geskeer tussen 'n klomp idees, maar met die hulp van my rok ontwerper het ons inspirasie van verskeie ander rokke getrek en ons het met die idee van 'n sluier gespeel op die agter kant van my rok. Ons wou hê die lap moet natuurlik en vloeiend val.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media