Zanri Martin

Brackenfell Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok gehuur by Bellisimo Dresses in Kampsbaai.My rok was geborduur met sequin patrone. Ek het 'n rok laat maak, maar het besluit om op die ou einde 'n rok te huur, 2 dae voor my matriekafskeid.Die rok was gekanselleer en dis presies wat ek in gedagte gehad het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Brackenfell Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My droomrok was nog altyd rooi met 'n oop rug. Toe ek die rok aantrek, het ek geweet dis dié een vir my. Dit was ook die laaste rok wat die mooiste my figuur uitgebeeld het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was 'n 'slimfit" rok wat my middel mooi beklemtoon het.Die hele rok was vir mooi, maar die oop rug het die rok gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media