Zanika Snyders

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het n eenvoudige ontwerp wat in kontras Kom met die glansryke materiaal. Die rok het n tasbare tekstuur omdat daar talle aspekte is soos die kralletjies wat n vloeiende gevoel skep sowel as hangende Tosseltjies wat beweeg wanneer mens loop.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My liefde vir die vak ontwerpkuns het my gemotiveer om my eie rok te ontwerp deur n paar idees saam te voeg tot die styl my persoonlikheid uitbeeld. Ek was geïnspireerd deur rokke wat n minimalistiese snit bevat met n opvallende materiaal,en ek het daarna gestreef om dit in my rok te inkorpeer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kan nie 'n gunsteling deel kies nie want die rok in sy geheel het my verwagtinge oortref en my gemaklik en goed oor myself laat voel. As ek moet kies Sal die materiaal keuse my gunsteling deel bly!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media