Zaney van Der Merwe

Zaney van Der Merwe Zaney van Der Merwe Zaney van Der Merwe

Ouderdom

18

Tuisdorp

Brackenfell

Skool en dorp/stad van skool

Brackenfell

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nie net n gehuurde rok hê nie, maar iets meer spesifiek vir my, styl en persoonlikheid.
My ouma wat baie goed was in naaldwerk het my baie inspireer met rokke en ontwerpe maar sy het in 2022 gesterf aan kanker. As sy nog hier was sou sy defnitief my rok vir my ontwerp en gemaak het, so deur die tydperk van my besluit, materiaal en kleur was my ouma elke dag by my. Ek was haar prinses, en ek het soos een gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media