Zanelle Potgieter

Hoërskool Bekker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak en ontwerp deur Natasha Gouws van 'VNG DESIGNS'. Ek het nog altyd my hart op n swart rok gehad oor swart altyd mens se elegante kant uit bring.Dit pas ook by my donker hare.My rok kan op drie verskillende maniere gedra word, die vere kan afgehaal word en asook die twee stukke materiaal agter my rok…Dit kan ń "WOW" rok wees met al die bykomstighedes en ook n sjoe dit is so sag en pragtig met dit af! Tannie Natasha tannie mag maar !!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"The Mocking Jay Bird" Dit het my geinspireer want dit is women empowerment,ek wil ander jong meisies inspireer deur my unieke rok …die rok het my laat voel soos the mocking jay wat so groot en sterk rol in The Hunger games gespeel het. Die rok het my goed laatvoel om met so rok my skool loopbaan te eindig en in die jong mens wêreld in te stap met my kop hoog,sterk,stylvol en reg vir enige situasie!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die vere definitief…dit laat die rok sag maar ook sterk lyk!Dit bring deel van my persoonlikheid uit wat n sterk jong dame is maar ook baie sag is.Al die glitter op my rok is ook n gunsteling deel,daar is nooit iets soos teveel glitter nie ,ek kan nie genoeg kry nie!Die rok laat my unstoppable voel,niemand en niks kan in my pad staan nie!!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media