Zané Potgieter

Afrikaans Hoër Meisies skool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak met n deursigtige materiaal wat uitgewerk is met perels en silver krale, afkomstig van Italia. Die oorsporonklike ontwerp en maak van my rok is gedoen deur Karen van Heerden. Die ontwerp keuse is gemaak om elegansie uit te straal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaans Hoër Meisies Skool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok vertel stories van wie ek is. Ek daans al van klein tyd en het jare lank balet, daar het my taal al klasiek geword. Ek glo dat jou uiterlike skoonheid jou hart weerspieel. Deur my oë sien ek hierdie wêreld se skoonheid, reinheid en skitterprag in my rok. My rok simboliseer my skoon nuwe blad wat ek as ‘n jong meisie betree. Ek is gevorm soos n pêrel, en is reg, ek gaan skitter en my toekoms in daans.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang moue, dit is baie verslankend en tydloos.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media